Article Image

Die Reis Van ‘n Nuwe Kultivar

Hortgro begin ‘n nuwe reeks oor kultivarsoorte, die belangrikheid van evaluering en alles wat produsente behoort te weet, voordat hulle koop en plant. In die eerste artikel praat ons met Carl Hörstmann, plantnavorser by Provar en wou by hom weet, hoe dit gebeur dat nuwe kultivars ontwikkel word?
Provar

Sign up for our Newsletter

Get the latest cultivar news sent to your inbox every 1-2 months.