Article Image

Verrassings in landbou selde ’n goeie ding

Pruimprodusente is die afgelope seisoen onkant gevang deur die wisselvallige klimaat. Twee hittegolwe in die lente tesame met kwaai wind gedurende vroeë vrugontwikkeling het tot teleurstellende volumes uitvoerpruime bygedra.